Andrei Korotajef

Andrei Korotajef
Andrei Korotajef in 2008

Gebore 17 Februarie 1961
Moskou, Sowjetunie
Nasionaliteit Vlag van Rusland Rusland
Vakgebied kruis-kulturele studies, wiskundige modellering van sosiale, ekonomiese en historiese dinamika; Islamitiese en pre-Islamitiese geskiedenis
Instelling(s) Russiese Akademie vir Wetenskap (Moskou)
Nasionale Navorsing Universiteit Hoërskool vir Ekonomie (Moskou)
Instituut vir Gevorderde Studie (Princeton)
Russiese Staat Universiteit vir die Geesteswetenskappe (Moskou)
Alma mater Moskouse Staatsuniversiteit
Bekend vir bydraes tot wiskundige modellering van die Wêreldsisteem ontwikkeling en kruis-kulturele studies
Beïnvloed deur Max Weber, Karl Popper, Ibn Khaldun, Andre Gunder Frank, George Peter Murdock, Heinz von Foerster, Ernest Gellner
Toekennings Russiese Science Support Foundation Award in "Die Beste Ekonome van die Russiese Akademie van Wetenskap" genomineer (2006)
Goue Kondratieff-medalje van die International N. D. Kondratieff Foundation

Andrei Korotajef (Russies: Андрей Витальевич Коротаев, 17 Februarie 1961 in Moskou) is 'n Russiese antropoloog, historikus en ekonoom. Hy is die direkteur van die Sentrum van die Moderne Ooste in Moskou[1] en professor aan die Moskouse Staatsuniversiteit.[2][3]

  1. Милибанд С. Д. Востоковеды России: XX – начало XXI в. М.: Восточная литература, 2008 (ISBN 978-5-02-036365-6). Т. 1. С. 694–695.
  2. "Коротаев Андрей Витальевич // Сайт Istina.imec.msu.ru". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2012. Besoek op 23 Oktober 2013.
  3. "Лозунги революций Востока // Сайт Russia.ru". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2013. Besoek op 23 Oktober 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search